Seagulls Rest
6 gaste
3 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 45 Seagull Road, Scarborough, Cape Town, 7975, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Seagulls Rest is 'n pragtige selfsorgvakansiehuis in die kusdorpie Scarborough in Kaapstad. Dit is ideaal vir vriende en familie wat op soek is na 'n ontspannende wegbreek.
Dié dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Twee van die slaapkamers het elkeen 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer 'n stapelbed het. Die eerste slaapkamer het 'n en suite-oopplanbadkamer met 'n bad, wasbak en toilet. Die gedeelde badkamer het 'n bad, stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n toonbank met stoele toegerus. Die leefarea het gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n etenstafel. WiFi is beskikbaar.
Buite kan gaste 'n onderdakstoep met buitemeubels, 'n kaggel, 'n swembad en 'n goed gevestigde tuin geniet. Hierdie eenheid is naby plaaslike geriewe soos winkels en restaurante en ongeveer 350 m vanaf Scarborough-strand. Buurdorpies soos Kommetjie is ongeveer 9,5 km ver.
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Michel Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 3
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 45 Seagull Road, Scarborough, Cape Town, 7975, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
45 Seagull Road, Scarborough, Cape Town, 7975, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang