SeaLaVie Umhlanga
6 gaste
3 slaapkamers
5 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Geen kinders onder 5
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 28 Lagoon Drive, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
SeaLaVie Umhlanga is in die hartjie van Umhlanga Rocks, in 'n woonstelgebou in Lagoon-rylaan wat direkte toegang tot al die swemstrande bied. Die woonstel is in 'n area wat bekend is vir sy mooi uitsig en natuurlike skoonheid. Die woonstelle word individueel besit en word deur 'n uitsig oor die swembad en see omring.
Die woonstel het lugversorging, 3 slaapkamers en 2 badkamers. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die hoofslaapkamer spog met 'n see-uitsig en het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het ook 'n uitsig oor die see en beskik oor 2 enkelbeddens. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en deel 'n badkamer wat 'n stort en bad het.
Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Daar is 'n etenstafel. 'n Skottelgoedwasser en wasmasjien is ook beskikbaar. Die sitarea het 'n satelliet-TV, Netflix en WiFi. Die woonstel word elke tweede dag skoongemaak, behalwe op Sondae en openbare vakansiedae.
Daar is 'n swembad, veilige parkeerplek, 'n braai-area en konferensiegeriewe op die perseel.
SeaLaVie Umhlanga is 500 m vanaf die Umhlanga Rocks Centre, die dorp, Woolworths, PnP en restaurante.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Filip Geverifieer
Eiendomme 11
Resensies 15
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 28 Lagoon Drive, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
28 Lagoon Drive, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 6 gaste
- Geen kinders onder 5
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang