+31
Selfsorg in Seepunt

SeaLine Retreat

2 gaste

0 slaapkamers

1 bed

1 badkamer

  • 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 100 Main Road, Sea Point, 8005, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

SeaLine Retreat is 'n ateljeewoonstel in Seepunt, tussen die sprankelende Atlantiese Oseaan en die ikoniese Seinheuwel, wat die tipiese Kaapstad-ervaring bied. Die lewendige buurt spog met 'n lewendige promenade wat perfek is vir oggenddraf of sonsondergangwandelinge, en is omring deur moderne kafees, fynproewersrestaurante en boetiekwinkels. Plaaslike strande is naby, en die eenheid is gerieflik geleë naby die V&A Waterfront.

Die eenheid met lugversorging bied slaapplek vir tot 2 volwassenes en bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed, en die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Vars linne en badhanddoeke word voorsien. 'n Sitkamer is gemaklik gemeubileer en beskik oor 'n slim-TV en gratis WiFi vir gaste se vermaak. Die eenheid bied ook 'n privaat balkon met skilderagtige uitsigte. 'n Oopplan-kombuis is toegerus met 'n oond, stoof, broodrooster en 'n ketel. Gratis tee en koffie word voorsien.

Die eiendom is sentraal geleë, en met gratis veilige parkering, 24-uur-sekuriteit, beurtkrag-voorsienings en 'n gemeenskaplike dakterras met 'n swembad, kan gaste 'n veilige en ontspannende verblyf ervaar.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
TV
Lugversorging

Ligging

  • 100 Main Road, Sea Point, 8005, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 923
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 923
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 923
per nag (plek vir 2)
Bespreek

100 Main Road, Sea Point, 8005, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc711ce78f39fddd4d2978fb387102aae0f794ed77dc09d1c0f46bf810499247cab627b9e33e2b5462bcdd385dea115fd162b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R923 per nag, vir 2 mense 100 Main Road Sea Point 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -33.9116782 18.3930404

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang