Sea's the Day
- Kapasiteit: 8 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Eenheid 7 Luwandla Kompleks, Visarendstraat, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
-
Tydelik onbeskikbaar
Beskrywing
Sea’s the Day is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in St. Lucia en dis ideaal vir 'n paartjie of 'n klein gesin. Die woonstel maak van sonkrag gebruik en ondersteun alle toestelle behalwe die lugversorging tydens kragonderbrekings.
Die woonstel het lugversorging en bied slaapplek aan 5 gaste. Dit beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die gastebadkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, oond, stoof, mikrogolfoond, wasmasjien, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het rusbanke, 'n etenstafel en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Die stoep het 'n braai-area.
Die verblyf word deur sonkrag aangedryf.
Gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad in die kompleks en veilige parkeerplek in 'n toesluitmotorhuis. Die kompleks het outomatiese hekke.
Slaapplek
’n Bespreking by Sea's the Day sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Waaier
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Amanda Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 39
Jaar gelys 13
Ligging
- Eenheid 7 Luwandla Kompleks, Visarendstraat, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Sea's the Day het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in St. Lucia-riviermonding Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 8 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Eenheid 7 Luwandla Kompleks, Visarendstraat, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom