+55
Selfsorg in Kaapstad

Seascape Kalk Bay

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Zonia L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Heerlike paar dae gewees. Gerieflik en naby aan alles. Heerlike verblyf. Alles was baie netjies en skoon. Die eenheid is super mooi, met al die beste in. Baie behulpsame en vriendelike gasheer. Sal dit definitief aan enige iemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cherine
Seascape Kalk Bay
Baie dankie, Zonia. Ons waardeer die mooi terugvoer en dat julle Seascape aanbeveel. Dit beteken baie vir ons.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Cherine Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 7

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 2 300
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 300
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 300
per nag (plek vir 3)
Bespreek

252 Main Road, Clovelly, Kalk Bay, 7975, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 3 gaste
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbd27f44da5928d3be439bfb91bd1e15bd74501842e81aecbff8d4fe99e3a29d0e5fbfe86e8e04165837861b2ce7df5f86dc1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 300 per nag (plek vir 3) 1 5 1 5 252 Main Road Clovelly 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -34.132145 18.442512
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang