Seashells Holiday Apartments and Conference Centre

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Seashells Holiday Apartments and Conference Centre is 'n ontwikkeling by een van die Oos-Kaap se bekoorlikste en veiligste strande in Jeffreysbaai. Ons spog graag met die pragstrande en bekende branders van Jeffreysbaai, hier waar branderplankryers graag die waters invaar en baie dolfyne net so graag baljaar.

Alle eenhede is uniek en doelgemaak om die beste uitsigte denkbaar moontlik te maak, ongeag of dit vanuit die slaapkamer, kombuis of sitkamer is. Elke eenheid het 'n droomkombuis met alles wat jy nodig mag kry om 'n gesins- of romantiese ete te kook.

Geriewe sluit ’n wasgoeddiens, telefoon, TV met DStv asook ’n DVD-speler in. Daar is ook skoonmaakdienste. Let asb. daarop dat strandhanddoeke nie voorsien word nie.

Daar is strandsambrele wat gaste kan huur en ontbyt is beskikbaar op versoek. Die kompleks beskik oor ’n hysbak vir gaste se gerief. Verder is daar sekuriteit op die perseel, onderdakparkeerplek asook 24 uur-ontvangs, WiFi en braaigeriewe.

Jeffreysbaai is 'n kusdorpie in die Oos-Kaap. Die dorp is bekend as 'n droombestemming vir branderplankryers, en daarom word daar met reg na die dorp as "the place of the perfect wave" verwys. Jeffreysbaai, net 45 minute se ry van die Port Elizabeth Internasionale Lughawe, word as een van die tien beste branderplankry-bestemmings in die wêreld beskou. Pendeldienste is beskikbaar vanaf die lughawe.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Skoonheidskliniek
  •  Spa-behandelinge
  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Masseer- en Skoonheidsterapie
  •  Nagportier
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Dataprojektor
  •  DVD-speler
  •  Blaaibord
  •  Kantoorgeriewe
  •  Sekretariële Geriewe
  •  Internet
  •  Televisie
  •  Plek vir tot 50 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Seashells Holiday Apartments And Conference Centre gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R940 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false