+18
Selfsorg in Ferreira Town

Seashells Holiday Apartments and Conference Centre

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 98 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Tanya P
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2026

Perfek vir 'n aand oorslaap, die beste is dat dit 'n kort afstand na die see toe is. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thinus R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Dit was regtig asemrowend en fantasties gewees. Baie lekker. Sal weer bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suzann P
Kort verblyf
5.0
Nov 2025

My kuier kan as die beste van my vakansietydperk beskryf word. 5-ster gehalte. Ek en my suster het beslis 5-ster gebly en kan die akkommodasie met vrymoedigheid aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lillana Leynette M
1 nag Gesin met tieners
4.6
Apr 2026

Fantastiese blyplek. Skoon, netjies en baie gemaklik. Dit was aangenaam om by julle te kon bly, al was dit net vir een aand. Sal definitief weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met tieners
3.8
Jan 2026

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Felicity W
1 nag Saam met lewensmaat
2.6
Jan 2026

It's a no from me. Questionable cleanliness, smelly and definitely not 4 star.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Rosemary V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Pragtige uitsig, skoon en netjiese eenheid, gerieflik, gasvrye gasheer, veilig. Heerlike, rustige en skoon verblyf. Die gasheer was baie gasvry, vriendelik en behulpsaam. Die ligging is uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tracy J
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Die plek was op die strand en baie netjies. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois V
1 nag
5.0
Feb 2025

Excellent experience. Nice and relaxing with 180 sea views and beach on your doorstep. Will be back again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met tieners
4.6
Nov 2025

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Estelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 98

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek

125 Da Gama Road, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 50 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVhY2Q3NWU3LTcyZTMtNDJhZC1hOWY0LTRjNGVkMzA5MDQ4Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 98 5 1 5 125 Da Gama Road Jeffreys Bay 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -34.036614 24.930627

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang