Seashells
6 gaste
3 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 121 A Da Gama Road, Ferreira Town, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Seashells is 'n lieflike selfsorg-vakansiewoonstel in 'n veilige gebou, reg oorkant die strand, in Ferreira Town, Jeffreysbaai. Dit is 'n ideale keuse vir vriende en familie wat op soek is na 'n rustige en gerieflike tuisbasis vanwaar hulle hierdie gewilde kusbestemming kan verken en geniet.
Hierdie eenheid bied slaapplek vir tot 6 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 'n dubbelbed het. Die derde slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die eerste gedeelde badkamer is toegerus met 'n bad, terwyl die tweede gedeelde badkamer 'n stort het. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Wasmasjien is beskikbaar vir ekstra gerief. Die eet- en sitareas het gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan, en vir gaste se vermaak is daar 'n TV. Toegang tot WiFi is beskikbaar.
Gaste kan 'n ruim balkon met 'n buite-eetarea, 'n ingeboude braai en ongerepte see-uitsigte geniet. Die eiendom spog met direkte toegang tot die strand en veilige parkering op die perseel. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is naby. Aktiwiteite in die omgewing sluit in swem, kajakvaart, visvang en bootvaart, branderplankry en 'n buite-waterpark.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 121 A Da Gama Road, Ferreira Town, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
121 A Da Gama Road, Ferreira Town, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang