+16
Selfsorg in Somerstrand

Seaside Apartment

6 gaste

3 slaapkamers

3 beddens

2 badkamers

  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Marine Drive, Summerseas 60, Summerstrand, 6001, Oos-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Seaside Apartment bied selfsorg-vakansieverblyf in 'n lieflike woonstel met 'n pragtige tuin wat in die hartjie van Somerstrand geleë is. Dit is ideaal vir 'n kuswegbreek saam met familie en vriende aangesien die kompleks ook 'n uitnodigende swembad het.

Dié woonstel bied gerieflike slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die ander 2 slaapkamers het elk 'n dubbelbed. Die eerste badkamer het 'n stort en daar is 'n stort-oor-bad in die tweede badkamer. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Die lugtige oopplan-leefarea beskik oor 'n stylvolle kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, koffiemasjien, eetgerei en breekware toegerus is. Dit lei na 'n etenstafel en 'n knus sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die sitarea lei na 'n stoep met sitplek. Gaste het toegang tot die kompleks se gemeenskaplike swembad en die kompleks bied ook privaat strandtoegang.


Kamer-opset

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Bad, Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.2
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Suzanne V
Gesin met tieners
5.0
Heerlik gebly, sou graag langer wou bly. Heerlike woonstel, ruim met alles wat 'n mens benodig. Die stoep en grasperkie is 'n bonus, veral met jong ki...
Sien meer
Okt 2025
Kirstie S
Gesin met klein kinders
4.8
Wonderful location and easy access to the beach. Although there was a mix-up with the description of our unit and another unit, it was ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2025
Donna F
4.6
Pragtige en ruim woonstel. So 'n mooi en ruim plekkie. Wens ons kon langer bly. Al voorstel is dalk net 'n fan in elke kamer.
Jan 2025
Ingrid M
Gesin met tieners
4.4
Lovely stopover. The host was helpful and accommodating. The beds were comfortable and we had everything we needed.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Melissa C
Gesin met tieners
4.0
Enjoy. Our stay was very relaxed; the only inconvenience was that there was no tag to access the beach.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Janita Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 41

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Marine Drive, Summerseas 60, Summerstrand, 6001, Oos-Kaap
  • Gaste dink Seaside Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 690
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 690
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 690
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Marine Drive, Summerseas 60, Summerstrand, 6001, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa64f9e7385f23ed5d8cb22c8c78fd6bfa8e78d21318f2db065e3b52d0882c12733b2fa26c9ed272ffb7e6410d1895734eaa8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 690 per nag, vir 4 mense 10 5 1 5 Marine Drive Summerseas 60 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.986935 25.671501

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang