Seaside Beach House
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2024 tot 18 Aug 2024.
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Thalassa-weg 10, Port Alfred, 670 , Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R4 200R3 780 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
Seaside Beach House is 'n bekoorlike huis in Port Alfred en bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf met pragtige see-uitsigte. Die huis is 'n ideale opsie vir familie en vriende wat vakansieverblyf binne maklike bereik van die strand soek.
Die huis bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 5 slaapkamers, 5 en suite-badkamers en 2 aparte toilette. Die slaapkamers het óf 'n koninggrootte-bed, 'n koningingrootte-bed, 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens. Die badkamers het óf 'n bad en 'n stort óf slegs 'n stort.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, gasstoof, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n lessenaar, 'n TV, gemaklike rusbanke en lei na 'n balkon met sitplek.
Die leefarea lei na 'n vermaakarea met 'n kroeg en 'n pooltafel. Die verblyf het ook 'n ruim tuin met 'n swembad, 'n pizza-oond en braaigeriewe. Gratis WiFi en veilige parkeerplek agter 'n afstandbeheerde hek is beskikbaar. Verder het die huis 'n omsetter.
Slaapplek
’n Bespreking by Seaside Beach House sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Robyn Geverifieer
Eiendomme 12
Resensies 54
Jare op LekkeSlaap 2
Ligging
- Thalassa-weg 10, Port Alfred, 670 , Oos-Kaap
Sien meer verblyf in Beachfront Port Alfred Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Thalassa-weg 10, Port Alfred, 670 , Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom