Seaside Retreat
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Marinerylaan, Summerseas 60, Somerstrand, 6001, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 260 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Seaside Retreat is 'n lieflike selfsorgwoonstel met 'n see-uitsig in die hartjie van Somerstrand. Dit kan die ideale kuswegbreek vir 'n gesin of vriende wees aangesien die kompleks ook 'n swembad het.
Hierdie woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer het 'n stort en die tweede badkamer het 'n stort-oor-bad. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Die oopplan-leefarea het 'n stylvolle kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, koffiemasjien, eetgerei, breekware en 'n toonbank met stoele toegerus is. Dit lei na die knus sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Langs die sitarea is 'n etenstafel en sitplek. Gaste het toegang tot die kompleks se gemeenskaplike swembad. Die kompleks het ook privaat strandtoegang.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Michael Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 7
Resensies 8
Op LekkeSlaap 6 maande
Ligging
- Marinerylaan, Summerseas 60, Somerstrand, 6001, Oos-Kaap
- Gaste dink Seaside Retreat het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Somerstrand Gqeberha (Port Elizabeth) Oos-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Marinerylaan, Summerseas 60, Somerstrand, 6001, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom