LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Seasons Farm Bed & Breakfast | LekkeSlaap
+20

Seasons Farm Bed & Breakfast

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seasons Farm, Dargle, 3260, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 5
  • Vanaf R690 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Seasons Farm Bed & Breakfast word deur die eienaar bestuur en is in die ongerepte prentjiemooi vallei Dargle, ongeveer 7 km vanaf Howick. Die gastehuis het ook 'n 1 km lange front van die Umgeni-rivier.

Verblyf by Seasons Farm Bed & Breakfast beskik oor 2 kamers. Elke kamer het 'n dubbelbed en toegang tot 'n gedeelde badkamer. Verder is daar USB-koppelpunte by al die kragpunte, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Kontinentale ontbyt van plaaslike produkte word voorsien.

Die gastehuis het WiFi, braaigeriewe en 'n 50-akker-plaas om te verken. Doendinge sluit voetslaan- en staproetes, visvang en swem in die rivier in, veral tydens die somermaande.

Die eiendom het 'n natuurlike filtrasiestelsel vir vleilande vir die water, wat geskik is vir menslike gebruik.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wildkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • DVD-speler
  • Witborde
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 6 resensies vir Seasons Farm Bed & Breakfast
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Seasons Farm, Dargle, 3260, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Seasons Farm Bed & Breakfast het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R690
per nag (plek vir 2)
Vanaf R690
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seasons Farm, Dargle, 3260, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 5
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAxdAQIqd6wxSjlb11mhsJlTmUHrY7VG0LoCWOPoW8uStB5VO8Ow?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R690  per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 Seasons Farm Dargle 3260 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -29.472150611093 30.1228968785
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!