LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Seatides Rest | LekkeSlaap
+28

Seatides Rest

Selfsorg
Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 20 Jan 2022 tot 7 Mrt 2022.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seatides-rylaan 11, Seatides, Tongaat-strand, 4399, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 550 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Seatides Rest is ’n selfsorgeenheid in Tongaat Beach. Hier kan gaste op die dek sit en die sonsopkomste en sonsondergange bewonder.

Die eenheid bied verblyf aan 6 volwassenes in 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het ’n en suite-badkamer met ’n stort en ’n koniningrootte-bed. Die ander 2 slaapkamers het elk ’n koningingrootte-bed en ’n vol badkamer. Daar is ’n ten volle toegeruste kombuis met ’n etenstafel en ’n dubbelsitarea.

Ander geriewe sluit WiFi, ’n swembad, veilige parkeerplek, ’n braai-area en ’n pendeldiens vanaf die lughawe in.

Aktiwiteite in die omgewing sluit visvang, swem en voëlkyk in. Ander gewilde plekke is Bailto Mall, strande, Umdloti-strand, Umhlanga-strande en die Gateway Mall, wat 10 minute weg is, in.

Slaapplek

’n Bespreking by Seatides Rest sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 4 resensies vir Seatides Rest
Netheid
4.5/5
Diens
4.8/5
Ligging
3.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Seatides-rylaan 11, Seatides, Tongaat-strand, 4399, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Seatides Rest het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 550
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R2 550
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seatides-rylaan 11, Seatides, Tongaat-strand, 4399, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAzM0rTq2bwi94cFGAJhYmeLZba5plRdXEh3JudjjvrgrFkmTd8b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 550  per nag, vir 6 mense 4 5 1 5 11 Seatides Drive Seatides 4399 KwaZulu-Natal 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -29.610590440993 31.155807673931
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!