4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 227 Main Road, Adelphi Galleria, Sea Point, 8060, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Seaview at Adelphi Galleria is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n woonstelgebou in Seepunt en is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na gerieflike verblyf vanwaar hulle die omliggende geriewe kan verken.
Dié woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Albei slaapkamers het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n en suite-badkamer wat tussen 2 slaapkamers is met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer se en suite-badkamer het 'n stort. Gehaltelinne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser, wasmasjien, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n toonbank met stoele toegerus. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank, 'n TV, lugversorging en 'n etenstafel. WiFi is beskikbaar.
Die woonstel bied gedeeltelike see-uitsigte en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Die verblyf is naby plaaslike geriewe soos winkels en restaurante en die Seepunt-promenade is ongeveer 300 m ver.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Keanu Geverifieer
Eiendomme 15
Resensies 6
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 227 Main Road, Adelphi Galleria, Sea Point, 8060, Wes-Kaap
- Gaste dink Seaview at Adelphi Galleria het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
227 Main Road, Adelphi Galleria, Sea Point, 8060, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang