Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seaview 34 Main

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seaview-pad 34, Seaview, Gqeberha, 6001, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 180 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Seaview 34 Main is 'n ruim selfsorghuis in Seaview, Gqeberha wat slaapplek aan 6 gaste bied.

Daar is 2 slaapkamers met 'n koningingrootte-bed en die ander slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Die tweede badkamer het 'n bad en stort.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, kaggel en sitplek.

Daar is 'n braai-area en veilige parkeerplek.

Slaapplek

’n Bespreking by Seaview 34 Main sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 2 resensies vir Seaview 34 Main
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Hanlie Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Maande gelys 4

Ligging

  • Seaview-pad 34, Seaview, Gqeberha, 6001, Oos-Kaap
  • Gaste dink Seaview 34 Main het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 180
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 180
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seaview-pad 34, Seaview, Gqeberha, 6001, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAecb7d5decc3397c07ebb50dfb48a24fba3c231e099e8d1c6d965f3ed865a5466a19057bc768efd705b3aebd90ccb023216bd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 180 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 34 Seaview Road Seaview 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.015231059734 25.360087786647
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem