Seaview

Selfsorg

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Arina B
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mei 2024

Asemrowende uitsig, lekker braaikaggel in leefkamer. Heerlik gebly en sal graag weer kom!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Coriena D
Kort verblyf
4.4
Jun 2025

Pragtige see uitsig. Seaview het pragtige see uitsigte en is baie goed geleë. Ek sal egter aanbeveel dat die skoorsteen 'n windhaan kry en die yskas met 'n groter een vervang word. Arniston is so 'n pragtige stranddorpie, maar ons was baie geskok oor al die rommel en gemors wat orals op die strandpaadjies rondlê waar ons gaan stap het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Cornel Geverifieer

Eiendomme 44

Resensies 169

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 2 640
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 640
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 640
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Bird Street, Arniston, 7280, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa5945195566fb132b5df4eb08657465efc6e6c4d869b6ffe0538aec50a66d65fefde52314421d043184dc100c1829a32b4f0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 640 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 3 Bird Street Arniston 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.670214880374 20.23314009129
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang