+29
Selfsorg in Hentiesbaai

Seaview at its best

Tweeslaapkamerwoonstel
Vanaf R1 850
R 1 850 R 1 665
per nag (plek vir 5)
  • Plek vir 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie selfsorg-eenheid het slaapplek vir 4 gaste en spog met 'n see-uitsig. Daar is 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die ander slaapkamer het 'n enkelbed. Daar is 'n stort, toilet en 'n wasbak in die badkamer. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie strandhanddoeke saambring. Die leefarea beskik oor 'n kombuis, eetarea en 'n sitarea. Die kombuis is met 'n stoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, ingeboude braai, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel vir 3 en daar is sitplek, 'n koffietafel en 'n TV met DStv in die sitarea. Skuifdeure lei na 'n klein balkon met 'n see-uitsig.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
DStv
Kaggel
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Mikrogolfoond
Stoof
Temperatuurbeheer
Kaggel
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

n Skoonmaakdiens is beskikbaar voordat gaste inklok en nadat gaste uitklok. 'n Daaglikse skoonmaakdiens is ook beskikbaar. Reël dit asb met die eienaar.

Huisreëls

Cleaning service is only available before check-in and at check-out.
Daily cleaning service is available at an additional cost.
Pet policy:
Additional fee per pet
Strictly all pets need to be tick and flea free.
If any ticks or fleas are found guests will be billed for a professional cleaning service.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Hoofhuis
Vanaf R4 000
R 4 000 R 3 600
per nag (plek vir 8)
  • Plek vir 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie selfsorg-eenheid het slaapplek vir 8 gaste en spog met 'n mooi see-uitsig. Die vakansiehuis beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Daar is 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak in die hoofslaapkamer. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die ander slaapkamer het 2 enkelbeddens en die laaste badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring. Die leefarea beskik oor 'n kombuis, eetarea en 'n sitarea. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Daar is 'n toonbank met 2 stoele waar gaste hul maaltye kan geniet en die opwasarea het 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die eetarea het 'n etenstafel met 8 stoele en spog met 'n binnebraai. Daar is 'n sitkamerstel, 'n koffietafel en 'n TV met DStv in die sitarea. Skuifdeure lei na 'n klein balkon met 'n see-uitsig. Hentiesbaai is die perfekte plek om vis te vang en die huis se agtertuin het 'n wasbak wat perfek is om enige vangste af te spoel.

Oorsig van kamer/eenheid
4 Slaapkamers 3 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Bad, Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Cleaning service is only available before check-in and at check-out.
Daily cleaning service is available at an additional cost.
Pet policy:
Additional fee per pet
Strictly all pets need to be tick and flea free.
If any ticks or fleas are found guests will be billed for a professional cleaning service.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 850
R 1 850 R 1 665
per nag (plek vir 5)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

1236 Kiewiet Street, Henties Bay, Erongo

Sien kaart
  • Slaapplek vir 13 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAca77cd22b5334cc508ef755eacde49e0710cdf094f9261b9de32b8018b58438a60c04b6b83f770a040a389e81a332cdc3219?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 850 nouVanaf R1 665 per nag (plek vir 5) 18 5 1 5 1236 Kiewiet Street Henties Bay Erongo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -22.10676904917 14.268380932983
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang