Umhlanga Akkommodasie by Seaview Manor Exquisite B & B | LekkeSlaap
+22
+22

Seaview Manor Exquisite B & B

  • Vanaf R1 193 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Emin Terrace, La Lucia, Durban, 4051, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 13

Beskrywing

Seaview Manor is 'n luukse B&B in die hartjie van die idilliese woonbuurt La Lucia in Umhlanga Rocks. Ons maak meestal voorsiening vir reisigers en sakelui.

Verblyf word aangebied in 4 dubbelkamers. Elke kamer het 'n koningingrootte-bed of 2 enkelbeddens met 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad en ons voorsien toiletware. Die kamers lei na die veranda en swembad-area. Elkeen het lugversorging, ekstra lang beddens, tee- en koffiemaakgeriewe, internet-toegang en 'n platskerm-TV met satellietkanale.

Ontbyt word daagliks in die eetkamer of op jou veranda bedien. Daar is ook veilige parkeerplek beskikbaar.

Die skitterende swembad en aangrensende braaiplek is beskikbaar en sal jou laat ontspan en bekendstel aan Durban se tropiese klimaat.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 12 resensies vir Seaview Manor Exquisite B & B
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • 5 Emin Terrace, La Lucia, Durban, 4051, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Seaview Manor Exquisite B & B het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 193
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 193
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 193
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Emin Terrace, La Lucia, Durban, 4051, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 13
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVjNjczMTVjLWMxMjAtNDljMi04ZTEzLWIyMTEzN2Y3N2E1NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 193  per nag (vir 2 persone) 12 5 1 5 5 Emin Terrace La Lucia 4051 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.746663684928 31.058522495701
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za