Seba Cottages

Voeg by Gunstelinge

 

Langtermynverblyf-aanbod 50 % af

Kry 50% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Geldig vanaf 1 Nov 2019 tot 31 Jan 2020.

Beskrywing

Seba Cottages bied verblyf in Mokopane/Potgietersrust.. Die kamers is gerieflik en skep 'n heerlike atmosfeer.

Elke selfsorg-eenheid het 'n TV, lugversorging, verwarmer en kombuisie wat toegerus is. Die eenhede word daagliks skoongemaak. Seba Cottages het dubbel-eenhede en kothuise vir 'n gesin van 3, 4 of 6 tot 8 mense.

Seba Cottages is volgens 'n koloniale styl versier wat die romantiese era vasvang. Die huis en kothuise is met antieke meubels en gedenkwaardighede versier. Moderne gerief en skoon kamers wat goed toegerus is, word gebied.

Die swembadarea, tuin, fonteine en majesteuse bome skep 'n rustige atmosfeer. Gaste kan op die bankies in die tuin ontspan en die son en voëls geniet. Die gastehuis het 'n klein swembad met 'n trap wat reg rondom strek en is geskik vir klein kinders en volwassenes. Braaigeriewe en motorafdakke is beskikbaar.

Kom ervaar warm, vriendelike dien eerstehands.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  •  Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Aandete Op Versoek
  •  Drankies ingesluit
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Seba Cottages gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R700 R350 per nag (vir 2 mense)

Kry 50% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Geldig vanaf 1 Nov 2019 tot 31 Jan 2020.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za