Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sebenza Creek Boskamp/Bushcamp

Kampeer/karavaan
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 228 mense
  • Inkloktyd: 07:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 16:00
  • Adres: Driefonteinpad, Rietspruit-plaas, Modimolle, 0510, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R385 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Sebenza Creek Boskamp/Bushcamp is sowat 14 km vanaf Modimolle, ook bekend as Nylstroom, geleë. Dié kampeerterrein is ideaal vir gaste wat dit geniet om tyd in die Bosveld deur te bring en wilde diere en plante te sien.

Elke skaduryke kampeerplek bied slaapplek aan 6 gaste en is met standaardkragpunte en waterpunte toegerus. Die ablusiegeriewe het storte, toilette en wasbakke.

Elke kampeerplek het ook losstaande braaigeriewe. Vullisblikke is oral in die park beskikbaar. Gaste kan van die gemeenskaplike swembad, wat met 'n houtvuur-donkie verhit kan word, gebruik maak, of die Bosveld te voet of met 'n bergfiets verken. WiFi is beskikbaar.

Hiér word gaste deur oorvloedige voëllewe en die geroep van die natuur omring terwyl hulle die kampvuur aansteek en die son in die agtergrond sak.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Malaria-vrye streek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 2 resensies vir Sebenza Creek Boskamp/Bushcamp
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Sebenza Creek Boskamp/Buscamp Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Jaar gelys 1

Ligging

  • Driefonteinpad, Rietspruit-plaas, Modimolle, 0510, Limpopo
  • Gaste dink Sebenza Creek Boskamp/Bushcamp het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R385
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R385
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 228 mense
  • Inkloktyd: 07:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 16:00
  • Adres: Driefonteinpad, Rietspruit-plaas, Modimolle, 0510, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe44c9a94075bccdef656daeeeff969a3fd7c7c5c342e4962d02958323acb5bc842ff7131705f599433c7075e83d8bff472ed?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R385 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 Driefontein Road Rietspruit Farm 0510 Limpopo 021 201 8901 07:00-22:00 16:00 -24.635653853807 28.431450426578
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem