LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Sederkloof Lodge | LekkeSlaap
+43

Sederkloof Lodge

Selfsorg
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sederkloof Plaas, Baviaanskloof, 6451, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 6
  • Vanaf R10 000 per nag, vir 12 mense

Beskrywing

Sederkloof Lodge bied 'n rustige, selfsorg-wegbreek in die asemrowende Baviaanskloof, 'n Wêrelderfenisgebied in die berge van die Oos-Kaap. Hier kan gaste net ontspan en die stil omgewing waardeer, of die avonturiere kan aan opwindende aktiwiteite deelneem.

Sederkloof Lodge bied slaapplek aan 12 gaste en beskik oor 6 bergchalets, 'n gemeenskaplike eetsaal, 'n kroeg, sitarea, kombuis, stoorareas en 'n swembaddek met 'n braailapa.

Elke luukse klip-en-glas chalet is alleenstaande en het lugversorging in die slaapkamer, asook 'n en suite-badkamer met 'n bad en wasbak en toegang tot 'n privaat buitestort. Vyf van die chalets het elk 'n koninggrootte-bed en die sesde chalet het 2 enkelbeddens. Elke chalet het ook 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n lessenaar, leeslampies, 'n kluis en 'n stoeparea met stoele.

Die gemeenskaplike hoofarea het 'n kombuis wat goed toegerus is met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, 'n yskas en ander toebehore en kookgeriewe wat vir selfsorg geskik is. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel met sitplek waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Daar is ook gemaklike sitplek waarop gaste kan ontspan en 'n groot houtvuurkaggel.

Die leefarea lei uit na 'n swembaddek wat met skilderagtige uitsigte oor die vallei en op die berge spog. Insekafweermiddels, kerse en 'n battery-flits word voorsien.

Die ryk biodiversiteit van hierdie area het verskeie stap- en voetslaanpaaie, asook 4X4-selfritroetes wat gaste kan aandurf. 'n Voertuig met 'n hoë grondhoogte word aanbeveel.

Slaapplek

’n Bespreking by Sederkloof Lodge sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 6
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Duits
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Sederkloof Plaas, Baviaanskloof, 6451, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Baviaanskloof Oos-Kaap
Vanaf
Vanaf R10 000
per nag, vir 12 mense
Vanaf
Vanaf R10 000
per nag, vir 12 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sederkloof Plaas, Baviaanskloof, 6451, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 6
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA606ff9c8e499f9f475098ce6ce868cd08c3c90c45683e72d93e18e1ccaabfe0d37c47c0d14cb330c7641d7a011748421daab?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R10 000  per nag, vir 12 mense Sederkloof Farm Baviaanskloof 6451 Oos-Kaap 086 999 0018 12:00-18:00 10:00 -33.566773486157 23.976969404694
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!