4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
1 badkamer
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 11 Grosvenor Road, Cape St Francis Bay, 6313, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
See Huisie is 'n selfsorghuis met die ideale ligging in St Francisbaai, Oos-Kaap.
Dié huis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuisie en 'n leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuisie is vir selfsorg toegerus met 'n mikrogolfoond, stoof, oond, ketel en 'n yskas. Daar is ook 'n eetarea met sitplek vir 4 gaste. Die leefarea het 'n gemaklike sitkamerstel met 'n TV en gratis WiFi is ook beskikbaar.
Die leefarea se deure maak oop na 'n balkon wat weer lei na 'n pragtige, ruim tuin met 'n kweekhuis waar gaste hul eie kruie en groente mag pluk. Daar is ook 'n braaiarea.
Die See Huisie het parkeerplek op die perseel en troeteldiere word toegelaat aangesien die tuin omhein is.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Annie Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 17
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 11 Grosvenor Road, Cape St Francis Bay, 6313, Oos-Kaap
- Gaste dink See Huisie het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
11 Grosvenor Road, Cape St Francis Bay, 6313, Oos-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang