See Uitsig 10
6 gaste
2 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 09:00 - 63 Garden Avenue, Uvongo Beach, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
See Uitsig 10 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Uvongo. Die kompleks is naby Uvongo-strand.
Dié woonstel op die tweede verdieping het slaapplek vir 'n maksimum van 4 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer is toegerus met 'n dubbelbed en 'n stapelbed vir 2 kinders. Die tweede badkamer het 'n stort. Die kombuis het 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n oond, 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër.
Die aangrensende sitkamer het 'n TV, daar is geen DStv nie, maar daar is 'n groot verskeidenheid DVD's. Die leefarea lei na 'n klein balkon met 'n ingeboude braai-area vir gaste om te gebruik.
Die kompleks beskik oor 'n gemeenskaplike swembad en veilige onderdakparkeerplek vir motors. See Uitsig 10 is ook sowat 4 km vanaf Margate North Beach geleë, en 'n entjie se ry vanaf ander besienswaardighede in die Suidkus.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
David Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 412
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 63 Garden Avenue, Uvongo Beach, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
63 Garden Avenue, Uvongo Beach, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang