6 gaste
2 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Soos Gesien op Facebook
- 7 Bietou Street, Vermont, 7201, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Seascape Vermont Retreat en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of 'n groep vriende en is direk aan die see, 'n stukkie paradys met oneindige uitsigte.
Dié eenheid op die grondverdieping is deel van die hoofhuis. Daar is egter privaat ingange en geen gedeelde ruimtes nie. Die eenheid beskik oor 2 slaapkamers en het slaapplek vir 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, 'n enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Daar is 'n dagbed in die leefarea met slaapplek vir 'n sesde gas.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus. Die sit- en eetarea bied plek om te eet. Daar is 'n aparte braaikamer met 'n see-uitsig.
Daar is eindelose buitemuurse aktiwiteite in die area. Gaste kan nabygeleë getypoele verken, na 'n skilderagtige natuurreservaat stap, of na Onrus-strand ry.
Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Ethan Geverifieer
Eiendomme 21
Resensies 23
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 7 Bietou Street, Vermont, 7201, Wes-Kaap
- Gaste dink Seascape Vermont Retreat het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
7 Bietou Street, Vermont, 7201, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang