Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seeheim Hotel

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

2.7/5

Zirk Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

2.8 uit 5van 8 resensies vir Seeheim Hotel
Netheid
2.3/5
Diens
3.1/5
Ligging
3.3/5
Veiligheid
3.1/5
Waarde vir geld
2.1/5
Jana V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Jana V
Saam met vriende

Warm.

Ek beveel die plek net aan in die winter. Het gereis met 'n 5 maande oue baba waarby ons 'n streng roetine hou om 6 uur te bad. Toe ons daar kom, was daar geen water nie. Ons moes wag vir die man om dit reg te maak, waarby my man die fout gevind het. Die water was ook iiskoud. Die baba moes in iiskoue water bad. Daar was ook geen lugverkoeling nie, net waaiers, en in daardie klipkamers werk 'n waaier geensins nie. Ek het ongelooflik warm gehad en sleg geslaap a.g.v. die hitte. Mag ook nie 'n haardroër gebruik sonder toestemming nie. Ek kon nie die hele dag daardie trappe op en af klim net vir daardie toestemming nie. Maar die enigste hoogtepunt was die kos.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Magda V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Magda V
Saam met vriende

Baie teleurstellend en swakste verblyf op ons reis.

Buitekamers wat omgeskakel is vir gaste. Afgeleef en verwaarloos.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hennie V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Hennie V
Gesin met klein kinders

Jammer maar ek kan dit glad nie aanbeveel nie.

Die hele terrein is onnet en die kamers is ontoeganklik. Was baie teleurgeseld. Glad nie waarde vir geld nie.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ernst F - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Ernst F
Gesin met tieners

Kamers onklaar.

Baie trappe moeilik om te navigate.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cecilia V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Cecilia V
Saam met vriende

Vriendelike ontvangs en gawe mense, maar foto's is van paar jaar terug.

Hotel het afgebrand en is in proses van herstel. Mens sien pragtige foto's, maar dit weerspieël nie die werklikheid nie.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Koos V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Koos V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Geen plesier nie.

Krag het elke 2 uur uitgeskop. Plek is afgeskeep. Al wat dit aanmekaar hou is die vriendelike eienaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elize M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Elize M
Gesin met tieners

Rustig.

Ons het laat arriveer maar die persoon wat ons ontvang het, was nie seker wie ons was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linda B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Linda B
Saam met vriende

Pragtige gebou met puik diens in die middel van die Namibiese veldvlakte.

Ons is gasvry ontvang. Die kamers is netjies en gerieflik ingerig. Ons het die heerlikste ete gekry, van gemsbok steak wat geurig en sag was, tot skyfies, lekker krakerig, en slaai - vars! Die eienaar is 'n goeie bron van inligting oor die geskiedenis en die omgewing. Seeheim Hotel is 'n besonderse bestemming. Moet nie hier verbyry nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 540
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 540
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 540
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 75 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stasieweg, langs die C12, Seeheim Hotel, Seeheim, 0000, Karas
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf00393e3b40eea2637e82c77ae883aeed6887f2b1654d0eb4551d0e1492eebfecdc1f024f975ec968d0a9170ac437036cb37?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 540 per nag (plek vir 2) 8 5 1 3 Station Road, Off the C12 Seeheim Hotel 0000 Karas 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -26.815764737388 17.805487860119
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem