+18
Selfsorg in Wavecrest

Seepraal luxury accomadation

6 gaste

3 slaapkamers

4 beds

3 badkamers

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Mimosa Street, Seepraal Complex, Jefrreys Bay, 6330, Oos-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Seepraal Luxury Accommodation is 'n bekoorlike selfsorghuis in Jeffreysbaai, stapafstand van die strand af.

Dié huis met lugversorging het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoof- en tweede slaapkamers is elk ingerig met 'n koningingrootte-bed. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, terwyl die tweede slaapkamer se ensuite 'n bad en stort het. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe, en beskik oor 'n sentraal geleë eiland waar gaste hul maaltye kan geniet. Die aangrensende sitkamer is ingerig met gemaklike sitplek en 'n TV. Daar is ook 'n binnebraai-area. Komplimentêre WiFi is beskikbaar.

Buite het gaste toegang tot lieflike oop ruimtes en kan ontspan. Veilige parkeerplek is beskikbaar.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Kaggel
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Faure Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 10 maande

Ligging

  • Mimosa Street, Seepraal Complex, Jefrreys Bay, 6330, Oos-Kaap
  • Gaste dink Seepraal luxury accomadation het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Mimosa Street, Seepraal Complex, Jefrreys Bay, 6330, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA444df4cc2968680b00171fbb8dd909202143345516a88fbbebdcf0b1184a79e10bd09ec85aaa599a66240af1fb5de6c05bdd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 Mimosa Street Seepraal Complex 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -34.029980705044 24.930204509262

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang