Seeskulp 24
6 gaste
2 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 09:00 - 60 Colin Street, Unit 24, Seeskulp, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Seeskulp 24 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Uvongo, Margate wat dit ideaal maak vir 'n gesinswegbreek.
Dié woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n asemrowende see-uitsig, terwyl die tweede slaapkamer 'n dubbelbed en 'n stapelbed het. Gaste deel 2 badkamers, waarvan die eerste een 'n bad, wasbak en toilet het, terwyl die tweede badkamer 'n stort, wasbak en toilet het. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Langs die kombuis is 'n sitarea met gemaklike sitplek, 'n etenstafel met sitplek vir 6 en 'n TV met Openview.
Die skuifdeure lei na 'n balkon met 'n ingeboude braai en sitplek, waar gaste die see-uitsig kan geniet. Gaste het ook toegang tot die swembad op die perseel, en veilige kelderparkeerplek is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Marius Geverifieer
Eiendomme 14
Resensies 146
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 60 Colin Street, Unit 24, Seeskulp, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
60 Colin Street, Unit 24, Seeskulp, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang