Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Segodi Game Lodge

Wildsplaas

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 5 resensies vir Segodi Game Lodge
Netheid
4.6/5
Diens
4.4/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.4/5
Hendrik G - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik G
Saam met vriende

Super friendly, super romantic, super experience.

Super friendly people, very communicative, narrative and flexible. Give notice of your arrival time as the resort gate is closed to guard the game.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Segodi Game Lodge se terugvoer

Thank you for the wonderful review. We are glad to welcome you to the Segodi family and we can't wait to see you again.

May you have a great time in South Africa.

Segodi Game Lodge
Anonieme gas - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deon R - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Deon R
Besigheidsreis

Segodi Game Lodge is 'n pragtige wildsplaas naby Ellisras.

Segodi Game Lodge is 'n pragtige wildsplaas wat relatief naby Ellisras geleë is, alhoewel die grondpadrit bykans 'n uur duur. Die wêreld daar is baie mooi en die lodge self is van 'n hoë gehalte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ilse C - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oase in die hart van die Bosveld.

Baie dankie, Segodi! Julle het ons soos eregaste ontvang en behandel. Sebastian en Jomu is ekspert bos- en wildkenners. Ons besoek was in alle opsigte aangenaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Steven E - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steven E
Saam met vriende

Hierdie was absoluut die beste vir ons!

Die samewerking en vriendelikheid en moeite van Sabastiaan het die naweek net soveel lekkerder gemaak. Lekker geëet en gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas: Erf 2 van Wildebeestfontein LQ381, Steenbokpan, Ellisras/Lephalale, 0533, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVkZWVkOTg0LTU5ZGQtNGUyZi04Mzk5LThhZmM1ZjFhODE0Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 Farm: Portion 2 of Wildebeestfontein LQ381 Steenbokpan 0533 Limpopo 021 201 8901 10:00-19:00 10:00 -23.936569736112 27.295827269554