Burgersdorp Akkommodasie by Seisoen Guest House | LekkeSlaap
+15

Seisoen Guest House

5 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 5 resensies vir Seisoen Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.6/5
Suset D - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Suset D

Fantastiese verblyf.

Ons het ons verblyf by Seisoen Guest House in Burgersdorp baie geniet. Ons is hartlik ontvang deur Elizabeth. Die fasiliteite was in 'n uitstekende toestand. Die kontinentale ontbyt wat ingesluit is, was ook puik. Ons beveel die gastehuis beslis aan.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Great stay.

We enjoyed our stay at Seisoen Guest House in Burgersdorp. We were warmly received by Elizabeth. The facilities were in an excellent condition. The continental breakfast which was included was also superb. We definitely recommend the guest house.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Willem E - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willem E
Saam met vriende

Heerlike oorblyplek in pragtige dorpie.

Die kamers is in 'n pragtige tuin en Elizabeth, die eienaar, het uit haar pad gegaan om vir ons ekstra informasie oor die omgewing en eetplekke te gee. Daar behoort egter verskillende pryse vir die 2 kamers te wees omdat die een regtig baie groter is as die ander. Miskien kan dit net duideliker op die advertensie wees dat dit nie selfsorg is nie. Die feit dat die swembad en braaiplek genoem word kan kliënte onder 'n wanindruk bring. Ons is wel genooi om die geriewe te gebruik, maar dit was ver weg van ons kamers en ons sou niks in ons kamers kon voorberei nie. Die kontinentale ontbyt was heerlik en keurig voorberei.

Tarryn K - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tarryn K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie ervaring.

Vriendelike plek, kamers is baie netjies. Beplan om weer terug te gaan.

Wilhelm S - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilhelm S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, skoon, stil en rustig.

Baie dankie, alles was netjies en perfek.

Pierre F - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre F
Saam met vriende

Rus en vrede, lekker atmosfeer.

Baie aangename gasheer en verblyf, lekker gekuier en sal weer daar bly.

Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: President Swartweg 41 , Burgersdorp, 9744, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAl4sWsrjWtHwihUISC381JIkH42lKDzr19bMZAeHV35OjiRh8KE?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (vir 2 persone) 5 5 1 5 41 President Swart Road Burgersdorp 9744 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.991240586304 26.319257236771
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za