LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+24
Selfsorg in Kameeldrift-Oos

Sekelbos Cottage

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Juanita B
1 nag ⋅ Gesin met tieners
5.0
Okt 2026

Heerlike rustige verblyf. Verskriklike netjiese en ruim spasie. Rustige area, baie stil, bokkies en voëls is 'n absolute bederf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Corné
Sekelbos Cottage
Ons sien uit om julle spoedig weer te ontvang!

Trudie M
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

Dis 'n lieflike huis, baie rustig, skoon en groot met alles wat jy nodig het. Dis 'n lieflike huis, baie rustig, skoon en groot met alles wat jy nodig het en meer. Bokkies gesien en ook baie ander diertjies. Sal definitief weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Corné
Sekelbos Cottage
Ons sien uit om julle spoedig weer te ontvang!

Sieghardt E
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Die rusplek wat ek altyd in gedagte gehad het. Heerlik! Lieflike plek, goed instandgehou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Corné
Sekelbos Cottage
Ons sien uit om julle spoedig weer te ontvang.

Salomé S
1 nag ⋅ Gesin met tieners
4.4
Sep 2026

Ons het heerlik oorgebly en kan dit aanbeveel. Die huis was baie skoon en netjies, die huis is ruim en het 'n rustige gevoel. Baie goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Corné
Sekelbos Cottage
Ons sien uit om julle spoedig weer te ontvang!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Corné Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 6 maande

Vanaf
R2 400
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag, vir 6 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R2 400
per nag, vir 6 mense
Bespreek

863 Raasblaar Road, Kameeldrift East, Pretoria, 0035, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5c44f5751ba0e41e04bcb01aeb1442a3dd1dce6253dc787cdca16f5fa6b2327f687f285cf7ca2278c7a1aeb056102d667846?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag, vir 6 mense 4 5 1 5 863 Raasblaar Road Kameeldrift East 0035 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.631332248211 28.306450692243