Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R400.00 per bespreking
Huisreëls
Hout is beskikbaar vir aankoop met aankoms.
Satelliet-WiFi is beskikbaar teen 'n bykomende koste.
Hierdie fasiliteit kan 'n totaal van 28 persone akkommodeer, insluitend kinders.
Daar is 'n 13.3 km grondpad om op te ry om by Semane Lodge uit te kom.
Let asseblief daarop dat 'n ekstra koste per troeteldier per nag gevra word indien gaste 'n troeteldier saambring.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Semane Lodge, Onderkouga, Joubertina, 6410, Oos-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 34 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang