+7
Selfsorg in Noorsekloof

SemiSoet

4 gaste

1 slaapkamer

2 beds

1 badkamer

  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 20 Mopanie Crescent, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap Sien kaart

Beskrywing

SemiSoet is 'n knus eenslaapkamer-selfsorgeenheid met sy eie aparte ingang op dieselfde perseel as waar die eienaars woon. Hierdie eenheid is sentraal geleë en is ideaal vir diegene wat die dorp en die strande wil geniet, want alles is stapafstand ver.

Dié eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n dubbelslaapbank vir 2 gaste. Linne word voorsien.
Gaste moet hul eie handdoeke saambring.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, kookplaat, basiese eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n eiland met stoele toegerus is.

Die eenheid beskik oor 'n slim-TV met Netflix en YouTube. Veilige parkeerplek op die perseel en braaigeriewe is beskikbaar.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Wassery naby
TV
Volledige kombuis

Ligging

  • 20 Mopanie Crescent, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 850
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 850
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 850
per nag (plek vir 4)
Bespreek

20 Mopanie Crescent, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap

Sien kaart
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3e3de1b468ca15b064135e13cead5c4e67b8bc75a92d3d7ff60f02296018285c3c9d9cbc00711870fe3bd79abb64d3b3d659?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 850 per nag (plek vir 4) 20 Mopanie Crescent Wavecrest 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.037852132018 24.924406392659

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang