2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 73 Mossop Street, Onrus river, Hermanus, 7201, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Senelle Akkommodasie bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ateljeewoonstel wat 10 km van Hermanus en 5,2 km van Onrus af geleë is. Hierdie eenheid is op die eienaar se perseel, maar gaste het toegang tot hul eie geriewe en 'n privaat ingang.
Dié ateljeewoonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer, badkamer en 'n kombuis. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.
Die oopplan-kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe in. In die leefarea is daar 'n TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi. Daar is ook 'n privaat tuin en braai-area wat gaste kan gebruik. Gaste kan die berguitsig hier geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Suzette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 23
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 73 Mossop Street, Onrus river, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
- Gaste dink Senelle Akkommodasie het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
73 Mossop Street, Onrus river, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang