Margate Akkommodasie by Sentosa 16b | LekkeSlaap
+13
+13

Sentosa 16b

Selfsorg
  • Vanaf R1 240 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Marienerylaan, Sentosa Kompleks, Shelly Beach, Margate, 4265, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Sentosa 16b bied selfsorgverblyf in 'n veilige kompleks in Shelly Beach. Die kompleks is naby die rotskus en net 'n kort entjie se ry na ander bestemmings in die area.

Dié woonstel is op die derde verdieping, bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en maak gebruik van 'n aparte badkamer wat 'n stort en 'n bad het.

Die kombuis is met die nodige toebehore toegerus om maaltye voor te berei. Daar is ook 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die leefarea langsaan het lugversorging en 'n TV met volle DStv.

Die leefarea lei na 'n balkon met 'n braai-area, Jacuzzi, en 'n lieflike see-uitsig.

Slaapplek

’n Bespreking by Sentosa 16b sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Marienerylaan, Sentosa Kompleks, Shelly Beach, Margate, 4265, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 240
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 240
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 240
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Marienerylaan, Sentosa Kompleks, Shelly Beach, Margate, 4265, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0c4f7f4fa020ecb710c4241c5a458f6ae4b38c089918e5184372da56db9247d99a1fb49a2001aeaa772773daf04c3151cf76?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 240  per nag (plek vir 6) Marine Drive Sentosa Complex, Shelly Beach 4265 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-16:00 09:00 -30.80141 30.41478
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za