September Residence
7 gaste
3 slaapkamers
7 beds
2 badkamers
- 7 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 2B Leroux Street, Wellington, 7655, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
September Residence is in Wellington en word deur 'n verskeidenheid geriewe omring. Dit bied gerieflike selfsorgverblyf en is ideaal vir gesinne of groepe vriende.
Die ruim huis bied slaapplek aan 7 gaste en beskik oor 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en daar is 2 enkelbeddens in die tweede slaapkamer. Die derde slaapkamer het 3 enkelbeddens. Gaste deel 'n badkamer met 'n toilet en 'n dubbelstort. Daar is ook 'n aparte toilet. Alle linne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Langs die kombuis is 'n knus sitarea met gemaklike sitplek. Gratis WiFi is beskikbaar.
Verder is daar 'n braai-area en veilige parkeerplek is beskikbaar. Wellington Gholfklub net 2 km ver en die Wellington Museum is 2,4 km vanaf die verblyf geleë.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 2B Leroux Street, Wellington, 7655, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
2B Leroux Street, Wellington, 7655, Wes-Kaap
Sien kaart- 7 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang