LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Serendipity Beach House | LekkeSlaap
+47

Serendipity Beach House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Salmonrylaan 31, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 800 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Serendipity Beach House is 'n opgeknapte selfsorghuis, slegs 50 treë van die stil Salmon Drive-strand af in Pennington aan KwaZulu-Natal se Suidkus. Die huis is modern en gerieflik ingerig om tot die warm, unieke atmosfeer by te dra.

Dié oopplan-huis is ideaal vir 'n gesinsvakansie. Die huis bied slaapplek aan 10 gaste en het 5 slaapkamers en 4 badkamers. Elke kamer is uniek versier en het 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens en 'n plafonwaaier. Daar is 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak in 3 van die slaapkamers. Die oorblywende 2 kamers deel 'n badkamer met 'n bad, toilet en wasbak.

Die kombuis en leefarea het 'n oopplan-uitleg. Die kombuis is met 'n skottelgoedwasser, Nespresso-koffiemasjien, yskas-vrieskas, strykyster, wasmasjien, tuimeldroër en alle nodige toebehore toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 10 op stoele en bankies. Die sitarea lei na 'n groot kuierarea buite met meubels, 'n braai, swembad en 'n groot welige tuin.

Dit is 'n veilige erf met 'n alarmstelsel, motorhuis en genoeg ekstra parkeerplek.

Slaapplek

’n Bespreking by Serendipity Beach House sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Salmonrylaan 31, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 10)
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Salmonrylaan 31, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAk7EzutvZ2R4FDbvJYgDryURIttQQsFNrF04E3R5a5UtFLNi6HH?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 800  per nag (plek vir 10) 31 Salmon Drive Pennington 4184 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -30.371546894739 30.704391896725
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!