+108
B&B in Daniëlskuil

Serendipity Guest House

  • Slaapplek vir 33 gaste
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 824 Elbow Street, Danielskuil, 8405, Noord-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Serendipity Guest House bied B&B- en selfsorgverblyf in die dorpie Danielskuil in die Noord-Kaap. Die gastehuis is ideaal vir reisigers wat op soek is na gerieflike oornagplek.

Verblyf by Serendipity Guest House word in 'n rits kamers en eenhede gebied, wat elkeen tussen 2 en 3 gaste kan akkommodeer. Elke kamer het tee- en koffiemaakgeriewe en toegang tot 'n privaat badkamer. Sommige kamers spog ook met goed toegeruste kombuisies met basiese toebehore om maaltye te voor te berei.

Ontbyt word in die eetkamer bedien. Die gastehuis bied gratis WiFi, 'n braai-area, 'n swembad, 'n speelarea vir kinders, 'n 24 uur-ontvangs, wasgoedgeriewe, en veilige parkeerplek.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Collin W
Saam met vriende
5.0
Very pleasant. The owner is very friendly and helpful, making you feel at home.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2026
Brenda S
Besigheidsreis
5.0
Comfortable, with friendly hosts, good home-cooked meals, and value for money. The stay was comfortable and I felt very safe. The host ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2026
Erna D
Saam met lewensmaat
5.0
Aangenaam, ideaal en billike tarief. Baie aangename gashere. Ideaal vir 'n aand se oorslaap tussen Gauteng en Askham. Baie netjies.
Des 2025
Brenda S
Besigheidsreis
5.0
Warm welcome, spotless and secure stay, with a delicious breakfast. Friendly check-in and hostess. Great breakfast. Clean space and fel...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Angela B
Besigheidsreis
5.0
Best place to stay in Danielskuil! Best place to stay in and around Danielskuil. We had everything we needed, the owner is wonderful an...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Liezelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 824 Elbow Street, Danielskuil, 8405, Noord-Kaap
  • Gaste dink Serendipity Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 050
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 050
per nag, vir 2 mense
Bespreek

824 Elbow Street, Danielskuil, 8405, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 33 gaste
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA980b8fa0384690ddf21f8925899e5bf2773af659e076d4e9a0b74fe8ff2ff3c8720662df9ddf32e3acf2df3bc899e176507c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 824 Elbow Street Danielskuil 8405 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.182815 23.551221
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang