Serendipity Selfsorg - Bella Vista
- Kapasiteit: 5 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Milner-laan 37, Bella Vista Flats, Sydenham, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R750 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
Serendipity Selfsorg - Bella Vista bied selfsorgverblyf in 'n woonstelblok wat direk oorkant die Nelson Mandelabaai-stadion in Gqeberha (Port Elizabeth) geleë is. Dit is dus ideaal vir sportentoesiaste wat sportbyeenkomste by die stadion saam met die gesin of vriende wil geniet.
Dié derde verdieping-woonstel bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n tripelstapelbed, met 'n dubbelbed onder en 'n enkelbed bo. Gaste deel 'n badkamer met 'n bad.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf en 'n ketel toegerus, en daar is ook 'n etenstafel. Die leefarea het 'n gemaklike sitarea en 'n TV met OpenView-kanale. Daar is ook gratis WiFi. Veilige onderdakparkeerplek is slegs vir 1 voertuig beskikbaar. Parkeerplek vir 'n tweede voertuig is soms beskikbaar, maar daar moet vroegtydig bespreek word en dis slegs beskikbaar teen 'n ekstra koste.
Diegene wat Algoabaai wil verken, kan die strand besoek of watersport geniet, maar let wel dat eie vervoer noodsaaklik is, want die naaste swemstrand is ongeveer 12 min se ry ver. Daar is 'n Spar-winkel stapafstand van die eenheid af.
Slaapplek
’n Bespreking by Serendipity Selfsorg - Bella Vista sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Etienne Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 19
Jaar gelys 2
Ligging
- Milner-laan 37, Bella Vista Flats, Sydenham, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
- Gaste dink Serendipity Selfsorg - Bella Vista het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Gqeberha (Port Elizabeth) Oos-Kaap
- Kapasiteit: 5 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Milner-laan 37, Bella Vista Flats, Sydenham, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom