LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+23
Selfsorg in Salt Rock

Serenity @ Salt

6 gaste

3 slaapkamers

3 beddens

3 badkamers

15% AF!
Op die nippertjieaanbod
Kry 15% af op alle besprekings wat 3 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 1 Garden Road, 4 Gleneagles, Salt Rock, 4420, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

Serenity @ Salt bied luukse akkommodasie met asemrowende see-uitsigte in die kusgebied van Salt Rock.

Die ruim woonstel bied slaapplek vir 6 gaste in 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koninggrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort en toilet. Die 2 bykomende slaapkamers het elk 'n dubbelbed en deel 'n badkamer met 'n stort en toilet. 'n Aparte toilet is ook beskikbaar vir ekstra gerief. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea sluit 'n volledig toegeruste kombuis in met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, sowel as 'n ontbyttoonbank met stoele. 'n Wasmasjien en skottelgoedwasser is ook beskikbaar. Die sitkamer lei vanaf die kombuis en het gemaklike rusbanke en 'n TV. Gratis WiFi is regdeur die woonstel beskikbaar.

Buite kan gaste maaltye buite op die gemeubileerde balkon met 'n braai-area geniet, terwyl hulle die see-uitsigte inneem. Veilige parkering word dwarsdeur die verblyf voorsien. Vir diegene wat wil verken, is Salt Rock-strand en uMhlali-strand binne loopafstand, terwyl Ballito Junction Regional Mall 5.1 km weg is.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Bad, Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
Vervoerdienste
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Theresa M
Gesin met tieners
5.0
Lekker gemaklik, baie netjies met 'n fantastiese uitsig. Sal enige tyd weer gaan. Skoon, baie strand en mooi uitsig.
Sep 2026
Tanya S
Gesin met tieners
5.0
Beste waarde vir geld. Baie netjiese woonstel met alles en meer wat jy gaan benodig. Beddens is super gemaklik en die woonstel was ruim genoeg vir 2 t...
Sien meer
Jul 2026
Chrisna F
Gesin met tieners
5.0
Absolutely beautiful place and view. What an absolutely beautiful place, we really enjoyed our stay. Everything you need and more with ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2026
Boitumelo M
Gesin met tieners
5.0
Enjoyable. We enjoyed it; we felt at home.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2026
Johleen W
Saam met vriende
5.0
Life batteries recharged at this amazing accommodation. Dit was wonderlik. Goed toegerus. Skoon en stylvol. Naby aan die strand. Veilige parkering. Na...
Sien meer
Apr 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Margaret Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 8 maande

Antwoord gewoonlik binne 2 ure

Ligging

  • 1 Garden Road, 4 Gleneagles, Salt Rock, 4420, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Serenity @ Salt het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 500
15 % AF
R2 500 R2 125
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R2 500
15 % AF
R2 500 R2 125
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R2 500
15 % AF
R2 500 R2 125
per nag (plek vir 6)
Bespreek

1 Garden Road, 4 Gleneagles, Salt Rock, 4420, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbcfad44c4ded213ae3ad18e2452efda10c4b8d44e8e0e29e5a65683f63546a4791f91d9a66e772cd7e81c994f563fff701fc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 500 nouVanaf R2 125 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 1 Garden Road 4 Gleneagles 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.505516940634 31.23515509472