Serenity at Vergenoegd Farm
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Olifantsberg, Goudini-weg, Worcester, 6859, Wes-Kaap
- Vanaf R1 700 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Serenity at Vergenoegd Farm is 15 km buite Worcester en 'n uur se ry vanaf Kaapstad in die hartjie van die Olifantsberge geleë. Dit is die ideale wegbreekplek vir gaste wat op soek is na 'n rustige omgewing. Die plaas word deur wingerd, peer- en appelboorde, fynbos en 'n panoramiese uitsig omring en bied die ideale wegbreek buite die stad, waar gaste sonder 'n TV en WiFi kan ontspan.
Die kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n ooppkankombuis en -eetarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n toilet, wasbak en 'n stort. Gehaltelinne en handdoeke word voorsien
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe en toebehore toegerus. Binne- en buitebraaigeriewe is beskikbaar en vuuraanstekers word voorsien.
Buite kan gaste onder die sterre ontspan of die ongelooflike berguitsig vanaf die houtvuurwarmbad bewonder. Hout word voorsien en ekstra hout is teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Badkamer
- Stort
Eenheidgeriewe
- Elektriese kombers
- Waaier
- Kaggel
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Sharon Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 62
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Olifantsberg, Goudini-weg, Worcester, 6859, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Breedekloof Worcester Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Olifantsberg, Goudini-weg, Worcester, 6859, Wes-Kaap