4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 5 Sandpiper Avenue, Aston Bay, Jeffreys Bay, 6332, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Serenity Dolphins Bay is op die derde verdieping langs die sonnige kus van Jeffreysbaai geleë en kyk uit oor die strand en strandmeer, stapafstand van die strand af en bied slaapplek aan 4 gaste wat 'n rustige toevlugsoord soek.
Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en bied 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens, terwyl die tweede badkamer toegerus is met 'n bad, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die leefarea het 'n etenstafel, gemaklike sitplek en 'n slim-TV.
Dié eiendom bied 'n goed gemeubileerde en gerieflike binneruim, met 'n swembad en braai-area, asook gratis privaat veilige parkeerplek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Angelique Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 5 Sandpiper Avenue, Aston Bay, Jeffreys Bay, 6332, Oos-Kaap
- Gaste dink Serenity Dolphins Bay het ’n uitstekende ligging
Toeganklikheid
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
5 Sandpiper Avenue, Aston Bay, Jeffreys Bay, 6332, Oos-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang