Opsomming van Resensie
Gary F - Des 2020
Gemiddeld
Amazing lodge.
Serenity Du Bois Lodge's terugvoer
Hi Gary, thank you so much for your review! It was wonderful meeting you, Dany & Tony! Looking forward to you visiting again soon. Take care! Warm regards, Bernadette (SERENITY Du Bois Lodge)
Charles W - Okt 2020
Gemiddeld
Wonderful and relaxing surrounding and host goes out of her way to ensure your stay is pleasant.
Serenity Du Bois Lodge's terugvoer
Hi Charles and Santie,
Thank you so much for your kind words and review. Having awesome guests like you makes running the Lodge so rewarding. It was an absolute pleasure meeting and hosting you. Hope to see you again in the future.
Warm regards,
Bernadette
Estelle M - Okt 2019
Gemiddeld
Die verblyf by Serenity Du Bois Lodge was hemels.
Riaan C - Aug 2019
Gemiddeld
It was exactly as advertised on the site.
Marietjie D - Jan 2019
Gemiddeld
Dit was vreeslik lekker.
Serenity Du Bois Lodge's terugvoer
Hi Marietjie, hope you are well. Thank you so much for the lovely comments. It was wonderful meeting you and your family. Hope to see you again soon. Please send my warmest wishes to everyone. Take care. Warm regards, Bernadette
Dawid B - Sep 2018
Gemiddeld
Bernadette is the most amazing host. Wonderful lodge.
Paul V - Jul 2018
Gemiddeld
Wanneer jy as 'n groep rustig in die natuur wil verkeer dan is hierdie die ideale plek om te wees.
Riki F - Apr 2018
Gemiddeld
Nie aan te beveel nie.
Lees meerPieter P - Feb 2018
Gemiddeld
Great value for money.
Zelri S - Okt 2017
Gemiddeld
Goed geleë en goed gesind.
Heinrich V - Jul 2017
Gemiddeld
Uitstekende waarde vir geld.
Louis L - Des 2016
Gemiddeld
Du Bois Lodge sal my definitief weer sien!
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
Du Bois Lodge will definitely see me again!
Within walking distance of the river.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Anso A - Okt 2016
Gemiddeld
Een aand was nie genoeg nie. Sal weer hier bly.
Maria K - Jun 2016
Gemiddeld
Ongelooflik rustig na die stad.
Anna Cs D - Mei 2016
Gemiddeld
Baie lekker en sal dit beslis weer wil doen.
Nita B - Feb 2016
Gemiddeld
Uitstekend en gasvry.
Louis K - Okt 2015
Gemiddeld
Ons het absoluut heerlik gebly by Du Bois Lodge!
Heidé J - Okt 2015
Gemiddeld
Fantasties, voel sommer dadelik tuis!
Steve P - Aug 2015
Gemiddeld
A comfortable stay!
Patrys H - Jul 2015
Gemiddeld
Hemel op aarde!
Manie B - Jun 2015
Gemiddeld
Puik!
Louwrens R - Mei 2015
Gemiddeld
Pragtige kamers en vriendelike ontvangs deur Nick.
Heidé J - Mei 2015
Gemiddeld
Dit was fantasties!
Lizelle F - Apr 2015
Gemiddeld
Dit was heerlik!
Jan J - Apr 2015
Gemiddeld
Du Bois Lodge is uitstekend toegerus.
Adri L - Apr 2015
Gemiddeld
Puik, skoon, fantastiese plek.
Landie F - Apr 2015
Gemiddeld
Du Bois Paasnaweek .
Paul S - Mrt 2015
Gemiddeld
Baie mooi plek.
Hennie P - Jan 2015
Gemiddeld
Die ontvangs was goed, die opvolg was na wense en aangenaam!
Gerrie S - Jan 2015
Gemiddeld
Luilekker 5-ster bestemming.
Petro B - Jan 2015
Gemiddeld
Uitstekend. Beste gasheer!
Danie S - Okt 2014
Gemiddeld
Was 'n groot seëning vir ons. Uitstekend, baie lekker gewees. Kamer uitstekend toegerus.
Pieter O - Aug 2014
Gemiddeld
Excellent, friendly service, will definitely come back
Pierre V - Jul 2014
Gemiddeld
Onvergeetlik lekker!
Steph D - Jun 2014
Gemiddeld
Moerse.
Jacques H - Mei 2014
Gemiddeld
Ontspanne en gerieflike verblyf.
Liz V - Mei 2014
Gemiddeld
Uitstekend.
Hendri L - Apr 2014
Gemiddeld
Peace of mind and soul
Lerato M - Okt 2013
Gemiddeld
Home away from home
Annatjie B - Aug 2013
Gemiddeld
Baie netjiese en gerieflike akkommodasie!
Erna V - Aug 2013
Gemiddeld
Heerlik gerus, sal beslis weer gaan.
Riana P - Apr 2013
Gemiddeld
Was heerlik, omgewing en wild awesome en geriewe (veral kombuis) is baie goed ingerig
Pieter L - Apr 2012
Gemiddeld
Enjoyable.
Johnrie C - Mrt 2012
Gemiddeld
Paradise in the Bush
Rob V - Feb 2012
Gemiddeld
Beautiful lodge, great hospitality
Barbara V - Jul 2011
Gemiddeld
Delightful Accommodation! Will repeat the visit. Barbara & Family.
- Kapasiteit: 14 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Elandstraat 4604, Marlothpark, 1330, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom