2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Instagram
- Devon Valley Road, Louisvale Wine Estate, Devon Valley, 7599, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Serenity Luxury Villa is 'n pragtige losstaande chalet op 'n heuwel met 'n uitsig oor die Stellenbosch Wynlande en op die berge. Dit is ideaal vir 'n rustige wegbreek.
Hierdie oopplan-villa het lugversorging en bied slaapplek aan 2 gaste. Daar is 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n Nespresso-masjien toegerus. Daar is ook 'n skottelgoedwasser, 'n wasmasjien en 'n etenstafel. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die stapeldeure lei na die houtdek met 'n plonspoel, houtvuurwarmbad, sonstoele, braaigeriewe en sitplek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Kobus Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 36
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Devon Valley Road, Louisvale Wine Estate, Devon Valley, 7599, Wes-Kaap
- Gaste dink Serenity Luxury Villa het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Devon Valley Road, Louisvale Wine Estate, Devon Valley, 7599, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Geen kinders
-
Soos Gesien op Instagram
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang