7 gaste
3 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 7 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Headlands Road, Unit 5 Serenity, Elysium, 4185, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Serenity Manor - Ons Huisie by die see is 'n lieflike selfsorgvakansiehuis wat in 'n veilige kompleks in 'n beskermde reservaat in Elysium geleë is. Hierdie eenheid is ideaal vir familie en vriende en bied 'n ontspannende en gerieflike wegbreek na hierdie kusdorpie aan die Ooskus.
Dié huis het slaapplek vir 6 volwassenes en 1 kind en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Al drie slaapkamers is ingerig met 'n koningingrootte-bed. Die eerste slaapkamer het 'n en suite-badkamer wat toegerus is met 'n stort, wasbak en toilet met 'n bidet. Die gedeelde badkamer het 'n bad, stort, wasbak en toilet. Linne word voorsien, maar gaste moet hul eie bad- en strandhanddoeke saambring.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n ontbyttoonbank met stoele. 'n Skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër is beskikbaar vir ekstra gerief. Die leefarea is ingerig met 'n enkelslaapbank vir kinders, gemakliker sitplek en 'n slim-TV. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar.
Gaste kan 'n omheinde patio met 'n etenstafel en braaigeriewe geniet. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Hierdie eiendom is ongeveer 300 m van die strand af, met plaaslike geriewe soos winkels en restaurante wat naby is.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Leanne Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 8 maande
Ligging
- Headlands Road, Unit 5 Serenity, Elysium, 4185, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Serenity Manor - Ons Huisie by die See het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Headlands Road, Unit 5 Serenity, Elysium, 4185, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 7 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang