7 gaste
3 slaapkamers
5 beds
2 badkamers
- 7 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Clanwilliam Road off Paleisheuwel Road, Sewefontein Farm, Citrusdal, 7340, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Sewefontein Guest Farm is op 'n werkende plaas in Citrusdal, 'n dorp in die Olifantsriviervallei in die Wes-Kaap. Dit is die ideale bestemming vir gaste wat op soek is na 'n ontspannende wegbreek.
Gaste kan kies tussen The Homestead of The Cottage. Albei bied slefsorgverblyf en het privaat ingange.
Die Plaas dien as 'n ideale basis vanwaar die omliggende besienswaardighede, soos die Cederberge, Clanwilliam, Lambertsbaai of Elandsbaai aan die Weskus, verken kan word.
Gaste kan lang staptogte deur ongerepte fynbos of boorde aanpak, voëlkyk, swem of visvang in die plaasdam en die rotstekeninge op die plaas besoek. Daar is ook 'n kort 4×4-roete beskikbaar.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Jennifer Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Clanwilliam Road off Paleisheuwel Road, Sewefontein Farm, Citrusdal, 7340, Wes-Kaap
- Gaste dink Sewefontein Guest Farm het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Clanwilliam Road off Paleisheuwel Road, Sewefontein Farm, Citrusdal, 7340, Wes-Kaap
Sien kaart- 7 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang