Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Shades @ Mary-Jean

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R200 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

- Ongelukkig word katte nie toegelaat nie. Gaste moet hulle eie beddegoed vir die honde saambring. Let asb. dat 'n maksimum van 2 honde toegelaat word. Die honde moet huisgeleerd wees en word nie op die meubels toegelaat nie. Honde moet op leibande wees wanneer hulle op die strand is.
'n Skoonmaakdiens is op Dinsdae en Saterdae teen ekstra koste beskikbaar. Dit moet vooraf gereël word wanneer die bespreking gemaak word.
Die volle tarief moet vooraf betaal word.
Geen geraas word na 22:00 toegelaat nie.
Daar is nie 'n breekskadedeposito nie maar dit word van gaste verwag om enige skade of breke reg te maak of te vervang.
Onverantwoordelike en onbedagsame gedrag sal nie geduld word nie.
Gaste moet asb. die eiendom in dieselfde toestand laat as waarin dit ontvang is.
- Rook word nie toegelaat in die huis nie. Gaste moet asb. hulle sigaretstompies op die gras gooi nie.
Gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring. Die handdoeke is slegs vir gebruik binne die huis en mag nie strand toe gevat word nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R3 650
per nag (plek vir 7)
Vanaf
Vanaf R3 650
per nag (plek vir 7)
Vanaf
R3 650
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mary Jean-singel 5, Brittaniabaai, St. Helenabaai, 7382, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3846d180efdbbd6db75697ba84bcf4cac1932bcaef1f7ae05bd2ea617eb4063d6f4f1e8467cd3dd60800bb8d8a50a8d79ed5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 650 per nag (plek vir 7) 2 5 1 5 5 Mary Jean Close Britannia Bay 7382 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.721101183655 17.931175564359
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem