Shai Shai Hills
Kry 25% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 15 Apr 2024 tot 15 Jul 2024.
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erf 162 Strydfontein, Strydfontein, Akasia, 0182, Gauteng
-
Vanaf
R1 050R788 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Shai Shai Hills is teen die Magaliesberge in Strydfontein, net 40 km buite Pretoria. Gaste kan ontspan en terugsit in hierdie lekker B&B-verblyf.
Verblys beskik oor 5 smaakvol versierde gastekamers het handgemaakte meubels. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n sitareea, asook 'n haardroër, staanwaaier, tee- en koffiemaakgeriewe en WiFi.
Shai Shai Hills bied 'n verskeidenheid pakkette en banketsale waar troues of konferensies gehou kan word. Daar is ook 'n kapel en aanpasbare pakkette.
Gaste het toegang tot veilige parkeerplek.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Begeleide Wandelpaaie
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Frans
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Dikeledi Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Erf 162 Strydfontein, Strydfontein, Akasia, 0182, Gauteng
- Gaste dink Shai Shai Hills het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Gauteng
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erf 162 Strydfontein, Strydfontein, Akasia, 0182, Gauteng