Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Shalom Place of Peace

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 17:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bultfonteinpad 160, Vastfontein, 0120, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R500 R450 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Shalom Place of Peace is op die oewer van die Apiesrivier naby die Murrayhill N1-snelwegafrit en die R101-snelweg tussen Pretoria en Hammanskraal. Die selfsorgeenhede is in 'n veilige, omheinde kompleks met 'n alarmstelsel en gewapende reaksie.

Eenheid 2 is 'n gesinseenheid met 2 slaapkamers en 2 badkamers, sowel as 'n oopplan-kombuis en -eetarea. Die eenheid het slaapplek vir 'n maksimum van 6 gaste. Die kombuis het 'n stoof, yskas, mikrogolf en ketel. Die eetarea het 6 stoele en 'n groot tafel vir maaltye saam met die gesin.

Eenheid 2 het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 'n hoofslaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n dubbelbed in die sitkamer. Daar is 2 badkamers waarvan 1 en suite is. Beide stort- en badgeriewe is beskikbaar. Die eenheid het 'n oopplan-kombuis en sitarea wat na 'n privaat tuin lei. Die kombuis is met 'n yskas, stoof en oond, mikrogolf, ketel en broodrooster toegerus.

Eenheid 5a beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed, sowel as 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die kombuisie is met 'n stoof, oond en mikrogolf toegerus.

Eenheid 6 bied slaapplek aan 2 gaste en het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die kombuis wat met 'n stoof, mikrogolf, ketel en yskas toegerus is. Daar is ook 'n tafel en stoele om te sit en ontspan of 'n maaltyd te deel.

Eenheid 4 bied privaatheid en rustigheid. Die eenheid het veilige parkeerplek naby die privaat ingang.

Die ruim oopplan-kombuis en -eetarea het 'n hoë plafon en 'n kenmerkende rooi baksteenmuur. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, yskas, breekware en eetgerei toegerus.

Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n hoë plafon en dit lei na 'n privaat tuin. Die tweede slaapkamer is ruim en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.

Gaste het toegang tot 'n 1 km-voetslaanroete, 'n rivierdek waar mens kan visvang, 'n kampvuurplek en 'n kinderspeelgrond. Die kompleks is teen die hoofpad genaamd Bultfontein en die hoofhek is pragtig met 'n grys dubbelhek. Die kompleks het oorgenoeg parkeerplek en 'n gemeenskaplike tuin.

Kenmerke

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Begeleide Wandelpaaie

Aktiwiteite Naby

  • Perdry

Hier praat ons

  • Engels
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 6 resensies vir Shalom Place of Peace
Netheid
3.8/5
Diens
4.0/5
Ligging
3.3/5
Veiligheid
3.8/5
Waarde vir geld
3.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.7/5

Ruth Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Jaar gelys 2

Ligging

  • Bultfonteinpad 160, Vastfontein, 0120, Gauteng
  • Gaste dink Shalom Place of Peace het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Gauteng
Vanaf R500
R500 R450
per nag (plek vir 2)
Vanaf R500
R500 R450
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 17:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bultfonteinpad 160, Vastfontein, 0120, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa9b14d3d62e7cdc5888a7cec081327330ae2dc8c6ef55560f208328c6d06ef20437b1d55f2235662924bc4a39dfc647ea866?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R500 nouVanaf R450 per nag (plek vir 2) 6 5 1 4 160 Bultfontein Road Vastfontein 0120 Gauteng 021 201 8901 17:00-22:00 10:00 -25.527230415434 28.228531487768
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem