Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Shametu River Lodge and Campsites

  • Kapasiteit: 44 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Divava Village, Divundu, 0000, Kavango Oos
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R470 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Shametu River Lodge and Campsites is in Divundu naby die Botswana Mohembo-grens, die ingang tot die welbekende Chobe Wildreservaat in Botswana, waar jy kan ontspan en die mooiste uitsig op die Popa-valle kan geniet.

Wanneer jy in die rigting van Caprivi ry, neem die meeste mense aan dat Divundu, Kavango-Oos, die enigste plek is waar jy 'n blaaskans ná die lang rit kan neem voordat jy weer die pad na wildparke en visvangplekke aandurf. Maar wat hulle nie besef nie is dat hulle eintlik deur een van Namibië se kosbaarste versteekte juwele ry - vroue met kleurvolle linne, Nguni-beeste wat die pad elke paar meter oorsteek, kinders wat in die rivier speel en mans wat visvang vir aandete met niks meer as 'n erdwurm op 'n handlyn nie.

Shametu River Lodge and Campsites bied 4 versklle verblyfopsies: standaard en luukse chalets, luukse tente en kampeerplekke.

Die lodge bied ook 'n restaurant en kroeg, 'n swembad, sitkamer en 'n houtdek met pragtige uitsigte op die Popa-valle. WiFi is ook beskikbaar.

Die Kavango Oos het 'n bestemming van sy eie geword, 'n plek waar jy ten minste 'n paar dae kan deurbring sonder om verveeld te raak - veral as jy by Shametu River Lodge and Campsites bespreek. Hier gaan jy die rustigheid van die Kavangorivier op jou drumpel ervaar.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Shametu River Lodge and Campsites
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Deon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Jaar gelys 6

Ligging

  • Divava Village, Divundu, 0000, Kavango Oos
  • Gaste dink Shametu River Lodge and Campsites het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kavango Oos Namibië
Vanaf
Vanaf R470
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R470
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 44 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Divava Village, Divundu, 0000, Kavango Oos
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU2M2E5NzM3LTIyNTMtNGQwYS1hMThjLWYwY2E1M2ViNmMxNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R470 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 Divava Village Divundu 0000 Kavango Oos 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -18.116503 21.587641
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem