Shamwari Explorer Camp

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Shamwari Explorer Camp bied tentverblyf wat alles insluit in die Shamwari Privaaat Wildreservaat in die Oos-Kaap. Dié reservaat is die tuiste van Afrika se Groot 5 en dis malaria-vry.

Dié avontuurkamp bied 'n outentieke safari-ervaring waar gaste bedags te voet reis en snags in die gemak van 'n bostent by die lig van 'n kampvuur slaap. Die verblyf bestaan uit 3 seiltente met slaapplek vir 2 volwassenes elk. Die tente het elk 2 enkelbeddens en 'n privaat stort wat met sonkrag werk. Elke tent het 'n LED-liggie om in die aand te gebruik, insekweermiddel, seep en sjampoe.

Alle maaltye word ingesluit en word om die kampvuur of in die eettent bedien. Die kamp spog met 'n rotspoel en 'n buitestort.

Gaste kan op staproetes deur die wildreservaat gaan saam met 'n gids wat die ervaring verryk met interessante feite oor die voëls, kulturele en natuurlike geskiedenis oor die area. Waar gaste ook baie geleenthede het om die Groot 5 raak te sien.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite op perseel

  •  Begeleide Wandelpaaie

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Kontant

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Xhosa

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Drankies ingesluit
  •  Middagete
  •  Tee
  •  Alle Etes Ingesluit

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Shamwari Explorer Camp gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R9 800 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false